Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: AB on August 20, 2018, 07:05:01 PM

Title: birds of den
Post by: AB on August 20, 2018, 07:05:01 PM
as jy ooit in plettenergbaai se omgewing is maak n draai by birds of eden. Dit is nie goedkoop nie maar as jy ou tyd vat en n dag of half dag daarvoor uitsit sal j nie spyt wees nie. Ek het die plek 3 keer deurgestap.

pragtige voels

Title: Re: birds of den
Post by: PM on August 26, 2018, 02:54:34 PM
Dit is asemrowend.  Die kleure praat met my en ek kan nie genoeg kry nie.  Baie dankie AB.   :bootyshake:
Title: Re: birds of den
Post by: AB on August 26, 2018, 07:51:10 PM
Plesier