Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: AB on August 20, 2018, 06:27:35 PM

Title: voels
Post by: AB on August 20, 2018, 06:27:35 PM
2 roofvoels
rooivalk en rooiborsjakkalsvoel
ek  et nou die dag by Botrivier gaan saad haal en toe die voels op die plaaspad raakgeneem
Title: Re: voels
Post by: PM on August 26, 2018, 03:10:59 PM
Werklik baie goed geneem!  Wat gaan jy, of het jy, geplant?
Title: Re: voels
Post by: AB on August 26, 2018, 07:46:39 PM
ek het hawer saad gesaai om tussen die wingerd rye te saai, klaar gesaai, dit begin al amper saad wil skiet