Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on August 16, 2018, 01:25:56 PM

Title: Gerhard Meyer, welkom by die forum.
Post by: PM on August 16, 2018, 01:25:56 PM
Gerhardm40, baie welkom by ons form.  Kom kuier asseblief saam.
Gaan asseblief na jou profielblad, verander jou wagwoord.  As jy na "account settings" gaan, by jou profielblad, kan jy daar die naam wat jy wil tentoonstel gaan invul.
 Nogmaals hartlik werlkom.
Title: Re: Gerhard Meyer, welkom by die forum.
Post by: Anton Louw on August 21, 2018, 06:30:24 AM
Baie welkom Gerhard Meyer  :notworthy: