Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on July 18, 2018, 05:51:25 PM

Title: Karin Allen, welkom hier by ons.
Post by: PM on July 18, 2018, 05:51:25 PM
Mag jy heerlik saam kuier hier op die forum.  Laat weet vir my as jy 'n eie plekkie wil hĂȘ om jou skryfwerk te plaas.
Ek sien uit daarna om saam te kuier tussen lyne en woordwerke.   :hello2:
Title: Re: Karin Allen, welkom hier by ons.
Post by: Meraai vannie Baai on July 18, 2018, 11:15:13 PM
Wonderlik om soveel nuwe name raak te lees. Warm welkom weereens ook aan jou.