Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on July 18, 2018, 05:23:59 PM

Title: Frank, welkom hier op die forum.
Post by: PM on July 18, 2018, 05:23:59 PM
Welkom Frank.  Ek wil graag dat jy jouself aan die lede voorstel en vertel van jou eie forum.  Nooi gerus die ouens uit om by jou te kom kuier.
Voel vry om orals hier in ons gange rond te kuier en kom gesels gerus saam. 


 :icon_cheers:
Title: Re: Frank, welkom hier op die forum.
Post by: Meraai vannie Baai on July 18, 2018, 11:16:05 PM
Ek lief kuier. Welkom in ons midde. Plek geboek vir jou bydraes.