Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: Lox on June 30, 2011, 09:52:17 AM
-
ek en my seun het een keer in die Waterfront akwarium gaan duik (sonder haaihok)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_2219.jpg)
en die ouens daar onder gekry
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_2215.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_2231.jpg)
agterna het ek fotos deur die glas van krewe geneem
ons weskus kreef
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_2247.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_2255.jpg)
as ek dit reg het is dit die warm water kreef van mosambiek se water
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_2248.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_2254.jpg)
die ooskus kreef van natal
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_2263-1.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_2261.jpg)
-
Julle is braaf!
Is daar 'n verskil in smaak tussen die soorte krewe?
Skuus, maar as ek hom sien wil ek hom eet!
-
ek het nog net 2 keer ooskus kreef gehad en baie weskus reef, ja daar is verskil maar nie baie verskil nie, maar weskus kreef is lekkerder
-
Wanneer is dit kreefseisoen? Wat kos 'n kreefpermit en hoeveel word toegelaat?
-
weskus kreef was laas seisoen van 15 nov tot 15 januarie en byna net naweke en 4 per dag per permit. permit is so R75 gewees dink ek.
-
Kan net die duikers permitte kry?
-
nee enigeen kan, jy mag van 'n boot of van die kant met 'n net ook vang.
daars baie mense wat so maak
-
Hoe vang jy kreef met 'n net van die kant af? Is dit by rotse?
Ek wil ook weet of 'n mens 'n skulp se ringe kan tel om te bepaal hoe oud dit is.
-
kreef vang met net van rotse, dis soos i ring amper so groot soos fietswiel se rim en dan maak jy 'n net wat onder toe en bo oop is daaraan vas, sit aas in die middel en gooi dit in en hoop die kreef klim in. dan trek jy dit op en die kreef val in die net. vang so van boot af ook.
ander manier van rotse af is visstok of dipstok en stok met 'n net. sit 'n aassak voor aan die lyn, laat sak die lyn en as kreef aas kom vreet trek jy dit stadig op en skep dit met die net, makliker geseg as gedoen.
-
Dit klink vir my asof ek 'n leermeester nodig het om my daai "truuk" te leer. Moontlik, net moontlik, kan jy my gaan wys hoe! Ons sal kaalvoet op die strand moet gaan oorslaap! :icon_biggrin: Of hoe?
-
ek duik hulle sommer vir jou uit as jy kan vang op die rotse