Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: Naas on February 16, 2018, 10:23:49 AM

Title: PM VERJAAR
Post by: Naas on February 16, 2018, 10:23:49 AM
Veels geluk liewe maatjie omlat jy verjaaaaaar!!!!!
Ek wou jou nog bel maar my aaaairtimme is klaaaaaar.!!!!!

Ek hoop jy gaan een moerse lekker jaar he en dat die vreugde en geluk jou die jaar bloots gaan ry. As Hannes jou nie 'n drukkie gee nie moet jou hom maar dood druk.

Lief julle nog steeds al is ek stillerig.


 :icon_bigsmurf:
Title: Re: PM VERJAAR
Post by: Meraai vannie Baai on February 17, 2018, 12:18:33 AM
En ek beaam elke woord van Naas. Stywe drukkies en arms vol seenwense. Net die allermooiste ooit vir jou  :love7: :hello2:
Title: Re: PM VERJAAR
Post by: adele on February 17, 2018, 07:06:39 AM
   :love5:   :love5:    :occasion13:   :occasion13: 
baaaie geluk, liefliewe vriendin, maak jou jaar mooooi.
Title: Re: PM VERJAAR
Post by: PM on February 18, 2018, 07:58:26 AM
Baie dankie Matertjies.  Ek geniet nog steeds my verjaardag.  Kry gaste vir vandag en sal maar nog besig wees.
Julle beteken die wereld vir my en ek is baie lief vir julle. :bootyshake: :love7: