Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: Meraai vannie Baai on January 23, 2018, 06:51:31 AM

Title: Hoe diep is jy in die modderbollie?
Post by: Meraai vannie Baai on January 23, 2018, 06:51:31 AM
Wat vir die een kniediep is, maak 'n ander :bootyshake: vol 

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Mud%20prentjie.jpg)
Title: Re: Hoe diep is jy in die modderbollie?
Post by: Naas on January 23, 2018, 11:37:59 AM
As ek in daai prentie was het altwee daai honne al versuip.  :dontknow:


 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Hoe diep is jy in die modderbollie?
Post by: Meraai vannie Baai on January 23, 2018, 12:50:52 PM
Voel soms presies soos jy Naas  :icon_bigsmurf: Tot oor die ore sal meestal gepas wees vir my situasies - veral as ek nie my mond kan hou en uitblaker presies hoe ek voel oor sekere dinge in die lewe  :snorting:
Title: Re: Hoe diep is jy in die modderbollie?
Post by: Naas on January 23, 2018, 01:21:21 PM
Dit is belangrik dat mens so nou en dan uitblaker. Opgaar is nie altyd goed nie. Ek kyk nou maar na die droogte hier by ons. Die laaste 15% van die water onder in die damme is net gemors wat deur die jare afgesak het en dus vrot en ondrinkbaar. Ek glo dat die opgaardamme van die siel ook so lyk as dit nie so nu en dan skoongespoel word nie. dus juis wanneer ons sielswater opdroog dat die uitspoel gebeur... en dis goed so...


 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Hoe diep is jy in die modderbollie?
Post by: Meraai vannie Baai on January 23, 2018, 11:12:07 PM
Jou woorde kom asof gestuur mater  :notworthy: :icon_salut: wat 'n pragtige uiteensetting.
Title: Re: Hoe diep is jy in die modderbollie?
Post by: PM on January 24, 2018, 03:36:37 PM
'n Goeie sielskoonmaak is uitstekende vir die liggaam.  (Wikkel daai boude)
Title: Re: Hoe diep is jy in die modderbollie?
Post by: Meraai vannie Baai on January 24, 2018, 10:14:13 PM
 :bootyshake: en ekke doet voort op bevel  :love7:
Title: Re: Hoe diep is jy in die modderbollie?
Post by: PM on January 28, 2018, 03:33:34 PM
Mooi so.  Ek lief jou.