Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on January 08, 2018, 01:34:36 PM

Title: Hierdie jaar 2018, op die 11de Maart...
Post by: PM on January 08, 2018, 01:34:36 PM
is die Afrikaanseforum sewe jaar oud!  Baie dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het.
Ek lief julle.  Lig my hoed en blaas soentjies.  My gatseggies wil nie werk nie.
Title: Re: Hierdie jaar 2018, op die 11de Maart...
Post by: adele on January 08, 2018, 02:13:57 PM
Jou  :munky2:  :sign10:  :read2:  :icon_salut:  :snorting:  :nono:  :wave:  :read:  :evil6:  :toothy4:  :hello:  :angel12:  :icon_study:  :dontknow:  :crybaby2:  :icon_biggrin:  :icon_cheers:  :bootyshake:  :book1:  :icon_scratch:  het toegestof, vriendin ....  :love7:    :love7:   
Title: Re: Hierdie jaar 2018, op die 11de Maart...
Post by: Meraai vannie Baai on January 09, 2018, 03:01:12 AM
Baie geluk mater. Geniet dit nog steeds en 'n voorreg om deel te kan wees!
  :hello2: :love7: :notworthy: :toothy4: :hello:
Title: Re: Hierdie jaar 2018, op die 11de Maart...
Post by: PM on January 10, 2018, 01:46:22 PM
Ek  mis vir jou ook Adele.  Dankie dat jy kom inloer het.   :bootyshake:

Ek het dit al probeer, maar soos jy sien wil dit niks weet nie.   :crybaby2:
Title: Re: Hierdie jaar 2018, op die 11de Maart...
Post by: Naas on January 22, 2018, 01:00:37 PM
Daar is julle goetertjies nou reg.


 :icon_bigsmurf: