Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: adele on December 24, 2017, 10:00:16 PM

Title: Kerstyd 2017
Post by: adele on December 24, 2017, 10:00:16 PM
Aan almal wat hier inloer, mag julle Christusfees net kosbare herinneringe gee ...  :love7: 
Title: Re: Kerstyd 2017
Post by: PM on January 02, 2018, 12:35:30 PM
Hier kom ek lank na nuwejaar aangesleep!  Ek hoop julle kerstyd en nuwejaarsfees was wonderlik.  Mag die nuwe jaar vir julle almal baie vreugde inhou.  Vrede ook en gesondheid.
Mag ons almal meer "spraaksaam" wees hier op die forum.  Lief vir julle.
Title: Re: Kerstyd 2017
Post by: Meraai vannie Baai on January 03, 2018, 01:11:43 AM
Hoofletter amen op die meer spraaksaam wees  :toothy4: :hello2: :notworthy: en so het ons die feesseisoen ook oorleef en ditto op al die mooi seenwense vir die toekoms agtergelaat  :love7:
Title: Re: Kerstyd 2017
Post by: PM on January 05, 2018, 06:08:14 PM
Dit sal seker 'n rukkie neem vir almal om weer terug in normale roetine te wees Raaitjie.  Ons sal maar wag en sien wat gebeur.