Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Meraai vannie Baai on December 14, 2017, 01:43:44 AM

Title: As jy kersvader op heterdaad betrap...
Post by: Meraai vannie Baai on December 14, 2017, 01:43:44 AM
Die ou het nog nooit in al die jare wat hy ons pandokkie kom besoek, so skuldig gelyk as vanoggend nie!

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Heterdaad%20betrap.jpg)
Title: Re: As jy kersvader op heterdaad betrap...
Post by: Meraai vannie Baai on December 14, 2017, 01:45:16 AM
Iewers het ek die grootmensding misgeloop - maar ek is glad nie spyt nie - veral hierdie tyd van die jaar  :toothy4:
Title: Re: As jy kersvader op heterdaad betrap...
Post by: adele on December 18, 2017, 07:58:12 PM
   :toothy4:   :love7: