Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: AB on December 13, 2017, 07:30:48 PM

Title: scuba duik rooi els
Post by: AB on December 13, 2017, 07:30:48 PM
het nou die dag by rooi els gaan duik en onder andere die afgeneem
hier kan jy ook sien hoe lyk n perlemoen onder water
Title: Re: scuba duik rooi els
Post by: Meraai vannie Baai on December 14, 2017, 01:42:03 AM
 :crybaby2: Kan niks sien nie Stoffel.
Title: Re: scuba duik rooi els
Post by: AB on December 18, 2017, 03:17:24 PM
Rita hoe maak jy om fotos te laai?
Title: Re: scuba duik rooi els
Post by: PM on January 29, 2018, 01:23:51 PM
Dit is wonderlik om die goed onder die water te sien.  Dankie AB.  Jy maak dit moontlik vir ons wat nie kan duik nie.  :hello2:
Title: Re: scuba duik rooi els
Post by: AB on January 30, 2018, 03:26:33 PM
Dit is wonderlik om die goed onder die water te sien.  Dankie AB.  Jy maak dit moontlik vir ons wat nie kan duik nie.  :hello2:
plesier, dis lekker om te deel