Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: Meraai vannie Baai on February 15, 2017, 11:13:11 PM

Title: Veels geluk liefste Forummoeder
Post by: Meraai vannie Baai on February 15, 2017, 11:13:11 PM
Mag die jaar en al die ander wat jou geskenk word net die mooiste dinge inhou matertjie  :notworthy: :hello2: :icon_salut:
Veels geluk!
Title: Re: Veels geluk liefste Forummoeder
Post by: PM on December 01, 2017, 10:31:58 AM
Baie dankie Raaitjie.  Ek sak my kop in skaamte dat ek hierdie plasing gemis het. 
Ek waardeer dit opreg. 
Title: Re: Veels geluk liefste Forummoeder
Post by: Meraai vannie Baai on December 03, 2017, 07:26:55 AM
Alles reg mater. Ons verstaan hoekom. Sterkte en dink aan jou hoor.  :love7:
Title: Re: Veels geluk liefste Forummoeder
Post by: PM on December 03, 2017, 10:28:34 AM
Dit gaan sommer stukke beter met my.  Ek kry ook elke dag nog 'n varkie wat ontsnap het.  Ha-ha. :snorting: