Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Die Inligtingkantoor => Topic started by: PM on January 18, 2017, 01:53:39 PM

Title: "Nankiipoo"
Post by: PM on January 18, 2017, 01:53:39 PM
Ek wil by julle hoor, waar ek Mynie Grove se “Nankipoo”  se liedjie kan kry?

Ek soek nou al jare daarna, maar sonder enige sukses.

Ek het haar ook gekontak en sy het gesê sy dink dis op een van haar kinderliedjie plate, maar ek kry nog steeds niks nie.

Miskien kan julle my dalk in ‘n rigting instuur.

Baie dankie by voorbaat,

Vanessa Schempers
Title: Re: "Nankiipoo"
Post by: Assie on January 18, 2017, 02:41:10 PM
http://www.last.fm/music/Carike+Keuzenkamp/Carike+In+Kinderland+Vol.+4/Nanki+Poo

Probeer hier.


 :mumum:
Title: Re: "Nankiipoo"
Post by: PM on January 18, 2017, 02:48:45 PM
Dankie my liefding.
Title: Re: "Nankiipoo"
Post by: Assie on January 19, 2017, 09:23:26 AM
Dis een groot plesier my skattebol.

(Hoop nie Hannes lees hier nie.)


 :mumum:
Title: Re: "Nankiipoo"
Post by: PM on January 19, 2017, 08:06:44 PM
Na 48 jaar is daar niks meer om op jaloers te wees  nie.  Ha-ha. 
Nee wat, hy weet ek aanbid nog die grond waarop hy loop.