Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Adéle se plek => Topic started by: adele on December 23, 2016, 02:03:40 PM

Title: Uit: Verstaan ons wie God regtig is?
Post by: adele on December 23, 2016, 02:03:40 PM
   :read2: 

Ons moet verstaan dat God se toewyding aan ons volkome is. Ons toewyding aan God kan nooit so wees nie. God kan ons oortuiging sien; of dit van ons harte is. Indien so, kan ons daardeur ons op sy genade werp en word ons swakheid ons nie toegereken nie.  Dan is ons verlossing veilig gegrond in, en op,die getrouheid van sy beloftes.
Title: Re: Uit: Verstaan ons wie God regtig is?
Post by: PM on December 30, 2016, 11:56:51 AM
Pragtig gestel Adele.