Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Adéle se plek => Topic started by: adele on November 17, 2016, 09:57:47 PM

Title: Verstaan ons wie God regtig is?
Post by: adele on November 17, 2016, 09:57:47 PM
Vir julle wat belangstel, hierdie e-boek is by die volgende skakel beskikbaar, sonder dat iemand by dropbox hoef in te gaan. Kliek net op die skakel en laat weet asseblief indien dit vashaak.