Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Adéle se plek => Topic started by: adele on November 14, 2016, 05:18:38 PM
-
Nog gedeeltes vol bemoedigende waarhede uit Thomas a' Kempis se boek
Imitation of Christ, geskryf in 1441 ...
-
Is hier 'n skakel wat ons kan volg mater? Ek kan net jou geplaasde lyntjie sien.
-
Lief Raaitjie, ek het dit as foto's aangeheg.
As dit nie by jou oopmaak nie, loer in op my fb 'timeline' ... :love7:
-
Weer kom loer, kon nog steeds niks sien nie MAAR kon lees op FB. Duisend dankies matertjie :love7: :notworthy: