Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on August 13, 2016, 09:22:27 PM

Title: Veels geluk liewe Willa omdat jy verjaar
Post by: PM on August 13, 2016, 09:22:27 PM
Mag die Here jou seen en nog baie jare spaar.

Ag my matertjie, ons wil almal vir jou 'n wonderlike nuwe lewensjaar toewens.  Mag jy net gesondheid en liefde ervaar.  Die ander dinge sal sommer vanself kom. 

Ons is lief vir jou.

Jammer my gatseggies werk nie. 
Title: Re: Veels geluk liewe Willa omdat jy verjaar
Post by: adele on August 13, 2016, 10:12:55 PM
  :love7:     :occasion15:  :love7: 
Title: Re: Veels geluk liewe Willa omdat jy verjaar
Post by: Meraai vannie Baai on August 15, 2016, 05:17:11 AM
Liewer laat as nooit. Emmersvol gelukwense mater!  :hello2:
Title: Re: Veels geluk liewe Willa omdat jy verjaar
Post by: Ah Willa on August 15, 2016, 07:04:25 PM
Baie dankie julle - ons is nou goed rond - en eet elke dag cupcakes sedert Andre se verjongersdag op die 5de ... en gaan nog tot op die einde van die maand - lyk my almal wat osn ken verjaar in die maand  :toothy4:
Title: Re: Veels geluk liewe Willa omdat jy verjaar
Post by: PM on August 21, 2016, 07:17:10 PM
My gatseggies werk!  Hier is jou  :occasion13: :occasion15: :toothy2: :love7: 

 :bootyshake:

Lief vir jou.