Sjoe die plekkie is stil vandag.
Ek hol rond in die gange van woorde. Hallo hallo hallo halloooooooooo Dit ego egooooooooooo
Tussen koffies, tee's en 'n tafel wat lyk of 'n bom my A4's rond gewaai het. Toemaar ek weet ook nie meer wat hier aangaan nie. :icon_scratch:
Nou met baas uit is Klaas baas en rus ek eers vir so 'n wyle in die stille gange.
:angel12: