Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on August 01, 2016, 04:31:41 PM

Title: Welkom Marietta
Post by: PM on August 01, 2016, 04:31:41 PM
Baie welkom hier by ons by die Afrikaanseforum waar ons ons liefde vir Afrikaans deel.
Ons hoop jy sal sommer gou tuis voel en aan alles deelneem.
Indien jy enige hulp nodig het, vra gerus, ons help graag.  Jy kan sommer hier vra.
Vertel asseblief vir ons 'n ietsie van jouself.
Title: Re: Welkom Marietta
Post by: PM on August 01, 2016, 05:18:25 PM
Het jy geweet dat jy "home" kan druk en dan afrol tot heelonder, daar sal jy die laaste plasings sien.