Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Die Inligtingkantoor => Topic started by: PM on December 19, 2015, 12:48:20 PM

Title: Die jaar van die Monkey
Post by: PM on December 19, 2015, 12:48:20 PM
2016 is die jaar van die Monkey.  'n Vuurjaar.  Gaan googeloer 'n bietjie op die internet om vas te stel wat hou volgende jaar vir julle in.  Ek is 'n Rabbit en dit klink asof ek 'n goeie jaar gaan hĂȘ.