Die Afrikaanse Forum

Woordskuur => Lewenswaarhede => Topic started by: PM on December 11, 2015, 09:09:01 AM

Title: Saartjie, Leeupoort se tweebeenbobbejaan
Post by: PM on December 11, 2015, 09:09:01 AM
Hier is Saartjie se ware lewensverhaal.  Sy het verlede jaar 'n baba gehad. 
http://leeupoort.com/tweebeen-bobbejaan/
Title: Re: Saartjie, Leeupoort se tweebeenbobbejaan
Post by: Meraai vannie Baai on December 14, 2015, 04:46:23 AM
Ongelooflik dat sy die beserings oorleef het! Sal glo sy gaan mense se harte vol tweebeenspore trap  :icon_biggrin:
Title: Re: Saartjie, Leeupoort se tweebeenbobbejaan
Post by: PM on December 14, 2015, 08:29:47 AM
Ongelukkig is sy baie stout.  Nietemin die af handjies kan sy nogal groot skade verrig met daardie twee stompies van haar. 
Sy het 'n maatjie wat saam met haar loop, diĆ© se een handjie is ook mank. 
Title: Re: Saartjie, Leeupoort se tweebeenbobbejaan
Post by: Meraai vannie Baai on December 14, 2015, 11:57:31 AM
Smaak my dan die twee verrig so saam-saam skade den doen beserings ook so saam-saam op  :icon_biggrin:
Title: Re: Saartjie, Leeupoort se tweebeenbobbejaan
Post by: PM on December 16, 2015, 10:55:03 AM
Jy is reg.  :icon_biggrin:
Gisteraand het die ystervarke onderdeur die heining gegrou.  Ek sien darem nie iewers enige skade nie.