Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: Meraai vannie Baai on November 11, 2015, 12:11:20 PM

Title: Warm welkom vir Marinda Kemp!
Post by: Meraai vannie Baai on November 11, 2015, 12:11:20 PM
Liefste mater, groot voorreg om jou welkom te heet in ons midde. Hoop jy gaan lekker lees en geniet. Kom gesels asseblief saam met ons. Ek dwaal meestal hier as julle doeks want dan skyn die son aan ons kant van die aarde  :icon_biggrin:
Title: Re: Warm welkom vir Marinda Kemp!
Post by: Marinda Kemp on November 11, 2015, 05:03:30 PM
Baie dankie Meraai vir die verwelkoming. Gaan my gate uit geniet hier, is nog net besig met potttraining. :wave:
Title: Re: Warm welkom vir Marinda Kemp!
Post by: Meraai vannie Baai on November 11, 2015, 10:39:02 PM
Giggel ek nou :sign10: 
Title: Re: Warm welkom vir Marinda Kemp!
Post by: adele on November 13, 2015, 01:07:56 PM
 :love7:    :love7:     :love7:   
waar is jy, ek soek oral ...aaaa, hallo vriendin!
Title: Re: Warm welkom vir Marinda Kemp!
Post by: PM on November 13, 2015, 05:15:55 PM
 :hello2:  Baie welkom Marinda.  Ek glo jy sal gou regkom en jy kan enige tyd vra vir hulp, sommer hier.

Dankie Raaitjie, ek waardeer jou moeite met die welkomhappie.   :hello:
Title: Re: Warm welkom vir Marinda Kemp!
Post by: Meraai vannie Baai on November 14, 2015, 08:16:27 AM
Groot voorreg gewees PM  :icon_biggrin:
Title: Re: Warm welkom vir Marinda Kemp!
Post by: PM on December 09, 2015, 09:49:31 AM
Marinda, ek sal graag 'n bietjie meer van jou wil weet.  Kom deel asseblief matertjie.
Title: Re: Warm welkom vir Marinda Kemp!
Post by: Meraai vannie Baai on December 09, 2015, 11:37:56 AM
Hierdie mensie KAN skryf oor alledaagse gebeure dat dit jou voel jy het iewers weggekruip en dit saam beleef, dit kan ek jou vertel van haar PM  :toothy4:
Title: Re: Warm welkom vir Marinda Kemp!
Post by: PM on December 09, 2015, 11:41:57 AM
Ek het so pas 'n storie opgediep (16 dae) en dit baie geniet.  Ek lei af dat sy van Uppington af kom.  Wat 'n pragtige plekkie, maar koud in die winter en hel in die somer!