Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on October 18, 2015, 12:04:37 PM

Title: Dankie Jan Dink
Post by: PM on October 18, 2015, 12:04:37 PM
Hartlik dankie vir die spoedige aandag wat jy gegee het, so tussendeur jou verlof AndrĂ©.  Ek glo ieder en elk wat hier lees waardeer jou en Willa se inset in ons forum. 

 :notworthy:  Baie dankie.
Title: Re: Dankie Jan Dink
Post by: Meraai vannie Baai on October 19, 2015, 12:24:28 AM
Baie dankie ook van my kant af Andre. Jy is 'n ster.
Title: Re: Dankie Jan Dink
Post by: Naas on October 19, 2015, 08:41:18 AM
 :hello2: :icon_cheers: :hello2: :icon_cheers: :hello2: :icon_cheers:




 :icon_bigsmurf: :icon_salut: U
Title: Re: Dankie Jan Dink
Post by: Fransi on October 19, 2015, 09:34:29 PM
Baie dankie. :-)