Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: Meraai vannie Baai on October 05, 2015, 05:45:16 AM

Title: Leuen verklikker boemerang.
Post by: Meraai vannie Baai on October 05, 2015, 05:45:16 AM
'n Pa koop 'n lie-detector-robot wat jou klap as jy lieg. Daardie aand aan tafel vra hy vir seun:"Waar was jy vandag?" "By die skool Pa." Whap! Klap die robot hom.. "Jy lieg" sê pa.. "Oukei oukei... ek het 'n DVD gekyk by die huis." "Watter DVD?" vra pa. "TOY STORY 3" sê die seun. Whap!! Klap die robot hom weer."Oukei oukei" na aan trane sê die seun dit was PORN. Die pa sê toe vir hom:"Toe ek jou ouderdom was het ek nie eers geweet van porn nie.." WHAP!! Klap die robot vir pa. Die ma lag en sê... " 'n Mens kan sien hy is jou seun."WHAP!! Klap die robot die ma!!
Title: Re: Leuen verklikker boemerang.
Post by: Fransi on October 05, 2015, 09:25:03 PM
 :icon_biggrin: Oeps!
Title: Re: Leuen verklikker boemerang.
Post by: PM on October 06, 2015, 01:20:55 PM
Dit is nie eintlik boemerang nie nê?    Eina!   :sign10:
Title: Re: Leuen verklikker boemerang.
Post by: Meraai vannie Baai on October 06, 2015, 11:35:14 PM
Die waarheid kom terug soos 'n boemerang lol
Title: Re: Leuen verklikker boemerang.
Post by: adele on June 13, 2018, 12:38:33 PM
 :icon_biggrin:   :icon_biggrin:   :icon_biggrin:

So moet jy maar mooooi dink voor jy lekkerkry....