Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on October 02, 2015, 12:13:37 PM

Title: AB, mag jou nuwe jaar vol foto's wees!
Post by: PM on October 02, 2015, 12:13:37 PM
Hartlik geluk met jou verjaarsdag Matertjie.  Mag jy baie geluk, voorspoed en gesondheid geniet vir die nuwe lewensjaar wat voorlĂȘ.
Dankie vir wat jy vir ons almal beteken met pragtige reise en foto's.  Ons waardeer dit werklik. 
Title: Re: AB, mag jou nuwe jaar vol foto's wees!
Post by: Fransi on October 02, 2015, 04:50:21 PM
Baie geluk!  :occasion13:
Title: Re: AB, mag jou nuwe jaar vol foto's wees!
Post by: Meraai vannie Baai on October 05, 2015, 06:10:12 AM
Hoop jy het groot bederf gehad mater. Sien jy gelukkig die FB boodskappie raakgelees  :icon_biggrin: