Die Afrikaanse Forum

Bak en brou => Item vir die week => Topic started by: PM on August 20, 2015, 06:17:55 PM

Title: Warm water of koue water?
Post by: PM on August 20, 2015, 06:17:55 PM
Hier leer my groot seun nou vir my 'n ding.
Alles wat onder die grond groei, soos aartappels, patats, wortels, pap, ens. word in kookwater gekook. 
Alles wat bo die grond groei, mielies, boontjies, rys, ens. word van meet af in kouewater gekook. 

'n Mens word nooit te oud om te leer nie!
Title: Re: Warm water of koue water?
Post by: Meraai vannie Baai on August 21, 2015, 02:32:46 AM
Wraggies leer ek nou ook vandag 'n nuwe kookkunsles  :notworthy: :icon_salut:
Title: Re: Warm water of koue water?
Post by: Naas on August 21, 2015, 08:38:51 AM
O liewe maggies. Smaak my ek is 'n ondergrondse groente want ek bly in die freeking warm water beland. (Of my vrou is 'n clueless kok.)



 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Warm water of koue water?
Post by: PM on August 21, 2015, 02:06:41 PM
Makie sakie nĂȘ?  Solank dit kook en genoeg kook!   :icon_biggrin: