Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on August 14, 2015, 12:01:46 PM

Title: Gelukkige verjaarsdag Willa.
Post by: PM on August 14, 2015, 12:01:46 PM
 :occasion13:      :wav:   :occasion13:

:occasion13: Mag jy 'n wonderlike nuwe lewensjaar ervaar.

 :occasion15: Ons mis jou.

 :occasion14: Cheers!    :love7:

Kom vertel 'n bietjie hoe dit met julle gaan en hoe vorder Theo.


Title: Re: Gelukkige verjaarsdag Willa.
Post by: Meraai vannie Baai on August 17, 2015, 03:30:05 AM
 :icon_bigsmurf: Grooot skiesie! Ek het jou verjaardag gemis Willa. Hoop jy het 'n wonderlike dag gehad. Oorloop seeninge vir jou.  :hello2: