Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Die Inligtingkantoor => Topic started by: PM on August 14, 2015, 10:36:12 AM

Title: Versoeters
Post by: PM on August 14, 2015, 10:36:12 AM
Naas, ek wil graag weer van daardie versoeters hĂȘ wat ek 'n tyd gelede by jou gekry het.
Is dit nog beskikbaar en hoeveel kos dit nou?
Title: Re: Versoeters
Post by: Naas on August 14, 2015, 12:35:39 PM
Ek sal gaan uitvind. Ek gebruik tans geen suiker of versoeters nie. Dis hoeka hoekom ek so bitter deur die lewe ploeter op die oomblik.



 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Versoeters
Post by: PM on August 14, 2015, 01:28:28 PM
Ek wil juis 'n bietjie daarvan gebruik om mee te bak.  'n Mens kan nie so bitter deur die lewe gaan nie.  Net bitter koffie kan werk!

Baie dankie Naas.  My skoonsus sal so om en by Dinsdag in jou area wees.  As dit moontlik is kan ons iets uitwerk.
Title: Re: Versoeters
Post by: Naas on August 15, 2015, 02:15:03 PM
Blykbaar verkoop Cab foods in Northumberlandstraat Bellville nou die versoeter maar vek het geen idee wat dit kos nie. Moet ek Maandag vir jou gaan koop dan kan jou mense maar reel om dit by my te kry.


 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Versoeters
Post by: PM on August 15, 2015, 07:07:47 PM
Baie dankie Naas.  Ek sal vir jou voor Maandag laat weet. 
Sal eers by Skoonsus uitvind wanneer en waar sy gaan wees. 

 :bootyshake:   :love7:   :icon_bigsmurf: