Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Bekgeveg => Topic started by: Naas on July 24, 2015, 12:55:16 AM

Title: was is my se plekkie
Post by: Naas on July 24, 2015, 12:55:16 AM
Ek soek my plekke maar kry nie die oprit nie. Is ek die enigste een wie se GPS nie werk nie. Almal se plekkies het van my for7m verdwyn.
p
PM war's my plekke.  :dontknow:  :icon_scratch:  :crybaby2:


 :icon_bigsmurf:
Title: Re: was is my se plekkie
Post by: Meraai vannie Baai on July 24, 2015, 04:54:40 AM
HuH?? Laat ek gou gaan loer of ek jouse plekkie van diekant af kan opspoor  :icon_scratch:
Title: Re: was is my se plekkie
Post by: Meraai vannie Baai on July 24, 2015, 04:55:42 AM
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?board=44.0
Probeer hom so kry. Ek kan algar siet van my af  :icon_biggrin:
Title: Re: was is my se plekkie
Post by: Naas on July 24, 2015, 06:35:14 AM
Dis nie REG VER DIG nie. Almal kan my plekke sien en ek kan hom nie eers met 'n spieƫl bykom nie.
 :icon_scratch:  Is dit dalk ouderdom?

 :icon_bigsmurf:
Title: Re: was is my se plekkie
Post by: Meraai vannie Baai on July 24, 2015, 12:03:27 PM
Laat my dink aan die uitdrukking wat Fikkels se vrou gister gebruik toe sy vertel hoe 'dig' is haar dokter. Mens kan hom glo met 'n skoenveter blinddoek  :angel4:
Title: Re: was is my se plekkie
Post by: PM on August 07, 2015, 12:30:17 PM
Is jy reg Naas?  Het jy jou plekkie gevind?
Title: Re: was is my se plekkie
Post by: Naas on August 07, 2015, 12:51:53 PM
Nee. Ek sien nie daai childboard nie. As ek daar wil wees search ek "Naas se plek"



 :icon_bigsmurf:
Title: Re: was is my se plekkie
Post by: PM on August 10, 2015, 05:20:40 PM
Dit is baie vreemd, want ek sien dit duidelik.  ???
Title: Re: was is my se plekkie
Post by: Naas on August 11, 2015, 08:29:34 AM
Moenie komkommer nie. Ek weet darem waar om te soek


 :icon_bigsmurf:
Title: Re: was is my se plekkie
Post by: PM on August 14, 2015, 10:34:53 AM
Goed so Naas.