Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: Naas on April 19, 2015, 11:02:26 PM

Title: Drie tannies
Post by: Naas on April 19, 2015, 11:02:26 PM
Die drie ou tannies van die ouetehuis le kaal op die gras langs die pad.
Dominie kom verby en gaan kla by die matrone oor die petalje.
Matrone se sy weet van die storie. Die drie tannies het as gesellinne gewerk toe hulle jonger was en het besluit dat hulle die week 'n "closing down sale" gaan he.


 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Drie tannies
Post by: Meraai vannie Baai on April 20, 2015, 05:55:05 AM
Sal dit nou 'n gesig wees  :angel4:
Title: Re: Drie tannies
Post by: Angelica on April 25, 2015, 01:27:36 PM
Whaaaa.... haha, o my fffffffffffffffffadder.
Seker geen Sales gehad vir die week.
 :tongue3:
Title: Re: Drie tannies
Post by: PM on July 01, 2015, 05:09:15 PM
173 lese verder kom ek ook hier aan, maar die "sale" is seker al verby!
Title: Re: Drie tannies
Post by: Meraai vannie Baai on January 05, 2016, 07:36:22 AM
As 475ste keer gelees oor die skouer van 'n onbekende gas geniet ek van vooraf  :toothy4:
Title: Re: Drie tannies
Post by: PM on January 06, 2016, 08:50:40 AM
Die lesers laat my stom. 
Title: Re: Drie tannies
Post by: Meraai vannie Baai on January 06, 2016, 11:02:37 PM
Wens ons gaste was so betrokke as deelnemers ook - dink net as almal saam kom gesels het!  :toothy4: