Die Afrikaanse Forum

Woordskuur => Woordbou => Topic started by: PM on May 16, 2014, 01:21:50 PM

Title: Selfstandige naamwoorde
Post by: PM on May 16, 2014, 01:21:50 PM
Wie kan help met nog voorbeelde?

Goeie dag

Ek is opsoek na:

Iemand wat hare Sny = haarkapper
Iemand wat motors regmaak = motorwerktuigkundige Iemand wat in Apteek werk = apteker

Waar kan ek nog van DIE kry? En WAT word die groep-name genoem?

Vriendelike groete
Jana de Jager

Jana, by hierdie skakel kan jy nog 'n paar woorde prettig opspoor.
Title: Re: Selfstandige naamwoorde
Post by: Naas on May 19, 2014, 10:56:51 AM
Watter skakel PM?
Title: Re: Selfstandige naamwoorde
Post by: PM on May 19, 2014, 04:03:58 PM
Ag jitte toggie tog!  Dankie Naas.  Is daar nog een op 'n ander plek? 

http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=2334.msg15035#msg15035