Die Afrikaanse Forum

Bak en brou => Kom ons verloor gewig => Topic started by: PM on May 12, 2014, 01:40:23 PM

Title: Daar's water!
Post by: PM on May 12, 2014, 01:40:23 PM
Hoekom water? 

Het jy al gehoor dat 'n vetplant in die woestyn groei en dat riete in die water groei?  Is jy 'n vetplant of 'n riet?

Water skop die metabolisme aan die brand.
Dit was gifstowwe uit.

Help met nog voordele wat die drink van water het asseblief.