Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on February 27, 2014, 07:30:32 PM

Title: Bly jy in die geselskap as....
Post by: Angelica on February 27, 2014, 07:30:32 PM
..... jy geignoreer word?
Title: Re: Bly jy in die geselskap as....
Post by: Jeannedarc on March 03, 2014, 07:01:53 AM
Yes I do stay and go into silent mode and then do the guilt trip thing. Sometimes I will tell someone he or she has got no manners.
Title: Re: Bly jy in die geselskap as....
Post by: PM on March 19, 2014, 06:44:15 AM
Ek sal stilletjies verdwyn.
Title: Re: Bly jy in die geselskap as....
Post by: Meraai vannie Baai on November 15, 2018, 08:44:39 AM
My bek se briekskoene is deurgewerk van swyg en verduur - nou praat en versuur ek die ongemanierdes se lewe en natuurlik agterna teer my gewete die pad na die aardse hel van wens ek het eerder suutjies verdwyn  :icon_biggrin:
Title: Re: Bly jy in die geselskap as....
Post by: PM on November 15, 2018, 09:07:05 AM
Ek hou nogal daarvan om stilletjies in my hoekie te sit en almal om my te betrag, te luister wat hulle te seg het en 'n ontleding van my eie te doen.   :icon_scratch: