Die Afrikaanse Forum

Woordskuur => Gesegdes van toeka tot nou => Topic started by: PM on February 02, 2014, 09:49:43 PM

Title: Wyshede
Post by: PM on February 02, 2014, 09:49:43 PM
Water vind altyd 'n pad om 'n probleem.
Hoekom?
Dit is bereid om die ekstra myl te loop. 
Title: Re: Wyshede
Post by: Fransi on February 03, 2014, 07:38:26 AM
Dit laat 'n mens nadink.
Title: Re: Wyshede
Post by: PM on February 03, 2014, 10:41:01 AM
Is dit nie?  Hoekom het ons as mense altyd 'n verskoning oor hoekom ons dinge nie uitwerk soos ons dit wil hĂȘ nie?  Is dit maar net omdat ons nie bereid is om daardie ekstra bietjie moeite te doen nie? 
Title: Re: Wyshede
Post by: Naas on July 07, 2016, 12:30:34 AM
Asemhaal is lewe maar lewe haal nie net asem nie.


 :mumum:
Title: Re: Wyshede
Post by: Meraai vannie Baai on July 07, 2016, 01:23:46 AM
Groot waarheid Naas!