Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Waar is jy? => Topic started by: PM on October 18, 2013, 09:19:19 AM

Title: Die wiele draai
Post by: PM on October 18, 2013, 09:19:19 AM
Ons is weer oppad vir 'n paar dae.  Kies koers Limpopo toe om 'n werkie daar te doen terwyl ons wag vir die projek in Beaufort Wes.  Hulle beter net opskud anders is ons nie meer beskikbaar nie. 

Ouens, as ek 'n rukkie stil is moet julle weet daar is nie opvangs nie.  Lief julle en hou die fort asseblief.   :love7:   :wave:
Title: Re: Die wiele draai
Post by: Anicia on December 22, 2013, 06:10:53 PM
Geniet die wegbreek en veilig ry! :wave:
Title: Re: Die wiele draai
Post by: PM on December 22, 2013, 08:42:42 PM
Goeiste, intussen het ons koers gekry NZ toe.  Die weer is regtig lekker.  Koel genoeg vir 'n ligte baadjie.  Ek hoor dit is vrekken warm daar in SA.  :dontknow: