Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Wenke wat werk => Topic started by: Terry on October 17, 2013, 12:14:11 PM

Title: Boererate en verbruikers wenke
Post by: Terry on October 17, 2013, 12:14:11 PM
Hier is 'n skakel na 'n baie oulike samestelling van boererate, wenke en sommer net raad vir alledaagse dinge wat ons doen.

My wenk: gaan kry vir jou 'n lekker koppie warm rooibostee en kom lees dan, dis lekker lank, maar baie interessant!

http://www.puk.ac.za/opencms/export/PUK/html/fakulteite/natuur/sesd/Boererate_x_Verbruikers-wenke.pdf

Title: Re: Boererate en verbruikers wenke
Post by: PM on October 17, 2013, 02:03:02 PM
Goeiste, dit is werklik baie oulik.  Daar is omtrent 'n wenk vir enigiets onder die son.  Baie dankie vir die deel Terry.   :love7: