Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Wenke wat werk => Topic started by: Terry on May 02, 2013, 11:51:11 AM

Title: Voetjie Verf
Post by: Terry on May 02, 2013, 11:51:11 AM
Hierdie was vir my so oulik, kon nie help om dit te kom deel nie.

As jy 'n babatjie het en dit wil probeer, moenie bekommerd wees oor die verf nie.  Hulle se jy moet waterverf gebruik wat glad nie skadelik vir jou babatjie is nie en dit kan baie maklik afgewas word.

Title: Re: Voetjie Verf
Post by: PM on May 02, 2013, 02:45:08 PM
Ag dis te oulik.  Dankie vir die deel Terry.