Die Afrikaanse Forum

Bak en brou => Resepteboek => Slaaie => Topic started by: PM on March 30, 2011, 06:09:23 AM

Title: Wortel-koolslaai
Post by: PM on March 30, 2011, 06:09:23 AM
Wortel-koolslaai

1 koppie van elk:
Wortels fyn gerasper
Kool baie fyn gekap
Rosyntjies (geweek in kookwater tot sag).
1 klein houertjie Yogurt (enige geur)
2 Appels gerasper
2 eetlepels Mayonaise

Meng alles saam en laat 'n rukkie staan voordat dit bedien word. 
Title: Re: Wortel-koolslaai
Post by: Meraai vannie Baai on January 28, 2018, 12:55:04 PM
Oor die 2000 keer gelees en hier kom ek nou eers op dit af, danksy 'n besoeker  :notworthy: Gaan hom beslis probeer mater!
Title: Re: Wortel-koolslaai
Post by: PM on January 28, 2018, 03:27:48 PM
Heerlik vir 'n somerslaaitjie.