Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Wenke wat werk => Topic started by: Terry on April 19, 2013, 02:29:11 PM

Title: Briljante wenke vir elke dag se gebruik
Post by: Terry on April 19, 2013, 02:29:11 PM
Hierdie is nou lekker wenke en maklik vir enige iemand om te gebruik!
Title: Re: Briljante wenke vir elke dag se gebruik
Post by: PM on April 19, 2013, 02:31:32 PM
Baie dankie vir die plaas hiervan Terry.  Baie dankie Adéle vir die aandra.  Dit is heerlik om sulke afgeval-van-die-poskoetsie-goetertjies te kry. 
Title: Re: Briljante wenke vir elke dag se gebruik
Post by: Meraai vannie Baai on April 20, 2013, 01:03:29 AM
Dit is sooo wonderlik om ons eie wenke te sien pronk. Duisend dankies vir die aandra en deel  :love7: :hello2:
Ek is nou so slim wil alles gelyk gaan toepas  :icon_biggrin: