Die Afrikaanse Forum
Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Meraai vannie Baai on April 08, 2013, 11:05:52 PM
-
AB: Vanoggend praat ek en ons wynkelder bestuurder oor uitvoere ens en hy seg dat die klomp narre wat poepholle indie parlement is kan als binne oomblikke opneuk.
toe kom ek by die afkorting van parnapol uit wat staan vir: parlimentariƫse-nar(rige)-poepol
:toothy4: :icon_salut: :headbang:
-
is dit 'n beledeginde naamwoord?
-
Ek dink nie iemand sal dit as 'n kompliment beskou nie Stoffel :icon_biggrin:
-
Ek wonder nou of AB 'n familielid in die parlement het. :love7:
Ek weet hy het 'n baie vername broer wat ook in ons boek geskryf het.
Waar is jy AB? :icon_scratch:
-
Ons het so paar weke gelede weer 'n blitskuiertjie gehad op messenger waar AB van sy nuutste toerfotos gewys het. Jitte, die man mag maar fotos neem hoor. :notworthy:
-
Ek mis hom en sy foto's geweldig baie.