Die Afrikaanse Forum

Digkuns => Diguitdaging => Topic started by: JC on March 31, 2013, 04:07:28 PM

Title: Dankie aan die deelnemers van die gedigkompetisie
Post by: JC on March 31, 2013, 04:07:28 PM
Die tyd vir inskrywings is nou verby.  As ek geweet het hoe moeilik dit is om 'n wengedig te kies sou ek nooit ingestem het om dit te doen nie.
Elke gedig is in 'n ander skryfstyl en elke gedig is enig in sy soort.  Hoe kies 'n mens? Elkeen verdien om te wen. 
PM het vir my 'n lys van gedigte sonder skrywers se name voorgelĂȘ, so, ek weet nie wie het wat geskryf nie.  Dit is 'n baie moeilike besluit. Gee my nog 'n rukkie kans, ek sal more vir PM die wengedig se naam gee.
Title: Re: Dankie aan die deelnemers van die gedigkompetisie
Post by: Meraai vannie Baai on March 31, 2013, 11:01:12 PM
Baie bly ek is nie in jou skoene nie JC  :toothy4: