Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Waar is jy? => Topic started by: Jeannedarc on March 06, 2013, 10:26:59 AM

Title: die curse van afwesigheid
Post by: Jeannedarc on March 06, 2013, 10:26:59 AM
goeie more aan 'n ieder en elk

net gist'raand vra my seun my die betekenis van peins en nou sit ek hier agter my kragtige sompomp en in diepe bepeinsing. ek bepeins die vraag of ek nou op pensioen moet gaan en of ek nog 2 jaar moet deur-worstel en my gesondheid op die spel plaas. maar nou ja dit het op sig selwers niks te maak met die curse van afwesigheid. die een curse is dat 'n mens aan geheueverlies begin ly en dan voortspruitend daaruit jou kodewoord wat in die niet in wegvlieg en daarmee saam ook al die karakters in die forum verhaal. dit gaan my weer 'n tydjie neem om in die forum sepie in te skakel.
Title: Re: die curse van afwesigheid
Post by: PM on March 07, 2013, 09:29:59 AM
Hartlik welkom terug.  Ons het jou baie gemis.  Komende Saterdag sal ons tuis wees.  Dit is tien dae laat, maar liewers laat as nooit.  Ek sien uit na die elmboog in die lug.   :icon_biggrin:  As dit meer kuiers beteken kan jy maar nou met pensioen gaan.   :icon_biggrin:
Title: Re: die curse van afwesigheid
Post by: Jeannedarc on March 07, 2013, 11:29:27 AM
sal graag die elmboog lig en die kaleidoskoop van kleur wat die kandelaarlig deur amber vloeistof kaats bepeins. het ongelukkig nie tans jou nommer nie en ek kan ook nie skakel nie maar my nommer is 072 692 3477
Title: Re: die curse van afwesigheid
Post by: PM on March 09, 2013, 09:15:56 PM
Dit is Saterdag en ons het hier by Gawie oornag.  Ons gaan gou 'n happie maak dan vat ons die pad terug.
Ek skakel jou, dankie vir die nommer. 
Title: Re: die curse van afwesigheid
Post by: PM on March 09, 2013, 09:18:26 PM
En nou is ons hier by die huis maar jou nommer wil nie sy samewerking gee nie.  Hannes se nommer is
082 892 6391 
Kom ons maak 'n snapsie! 
Title: Re: die curse van afwesigheid
Post by: AB on March 10, 2013, 04:45:35 AM
bly julle is veilig tuis PM
Title: Re: die curse van afwesigheid
Post by: PM on March 10, 2013, 07:38:43 AM
Dankie AB en nogmaals dankie vir die druiwe.  Dit is lekker verby. 
Title: Re: die curse van afwesigheid
Post by: Meraai vannie Baai on March 12, 2013, 05:27:12 AM
Hoop jy skakel gou weer in en knoop die forumsepie se los lyne Jeannedarc  :notworthy: Lekker gewees om jou weer raak te lees!
 
Title: Re: die curse van afwesigheid
Post by: AB on March 12, 2013, 01:16:54 PM
gaan my bes probeer.
ek en vrou maak nou planne, dlak trek ons vanmiddag oor en slaap vaannd in ons nuwe huis
 
sal sien hoe lank vat die colombar nog

kan dan dlak tyd maak om gou te trek met die werkers