Die Afrikaanse Forum

Woordskuur => Woordmuseum: Liedjies & Verse uit toeka se dae => Topic started by: Meraai vannie Baai on January 20, 2013, 12:27:17 AM

Title: Oupa sit op sy riempiestoel
Post by: Meraai vannie Baai on January 20, 2013, 12:27:17 AM
Ouma gee vir die gee vir die duiwe kos --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hond jaag vir Kat innie doringbos --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hêt-hê-tê-têt-têt-têt-têt --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hêt-hê-tê-têt-têt-têt-têt --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hei, mister Piesangman, gee my 'n banana --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hei, mister Visterman, vang my 'n piranha --
Oupa sit op sy riempiestoel.

Pietman knyp en Meraaia skree --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Ouma val oor 'n koppie tee --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hêt-hê-tê-têt-têt-têt-têt --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hêt-hê-tê-têt-têt-têt-têt --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hei, mister Piesangman, gee my 'n banana --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hei, mister Visterman, vang my 'n piranha --
Oupa sit op sy riempiestoel.

Ver op die veld sing 'n piet-my-vrou --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Jannie vra om met Sannie te trou --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hêt-hê-tê-têt-têt-têt-têt --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hêt-hê-tê-têt-têt-têt-têt --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hei, mister Piesangman, gee my 'n banana --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hei, mister Visterman, vang my 'n piranha --
Oupa sit op sy riempiestoel.