Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die Foltergrot => Topic started by: Meraai vannie Baai on December 28, 2012, 11:31:04 AM

Title: Stryd met woord en beeld
Post by: Meraai vannie Baai on December 28, 2012, 11:31:04 AM
Sebliefie se tog net iemand het simpatie met die ouvrou. Ek probeer nou al vir dae 'n "S" woord plasing doen met 'n beeld geskep deur PhotoScape daarby. Lees dit kamma deur om foute op te spoor en sodra ek dit geplaas het, walla!! Sluip 'n sillysimpel fout wraggies deur en koggel my met tong wat 'n myl uithang  :icon_bigsmurf:

Vandag, ewe trots plaas ek dit weeeeeer (seker sesde of sewende maal) en roep Outop. Kom sien!! Kom sien!! Elke woordjie in daai storie begin mette es.

Hy lees paar lyne en kyk my skeel aan - daai woord begin nie mette es nie ouvrou?? Heheheh. Dit neem my weer so halfuur om die woord en beeld bymekaar te sit en nou is ek wraggies te bang om dit te plaas want iemand het dit al gesien verdwyn, keer op keer  :icon_bigsmurf: Het dit al gebeur dat jy lees en foute glip deur, keer op keer of is ek besig om dit verloor?  :toothy4:
Title: Re: Stryd met woord en beeld
Post by: PM on December 28, 2012, 11:42:10 AM
Jy sal maar moet plaas dat ons s-s-sien waar lĂȘ die probleem. 
Title: Re: Stryd met woord en beeld
Post by: Meraai vannie Baai on December 28, 2012, 11:48:06 AM
Heheheeh, sal probeer maar ek se jou die es-deng isss getjienkssss  :icon_bigsmurf:
Title: Re: Stryd met woord en beeld
Post by: PM on December 28, 2012, 11:53:47 AM
Ek kan nie wag nie.   :icon_biggrin:
Title: Re: Stryd met woord en beeld
Post by: Meraai vannie Baai on December 28, 2012, 12:06:04 PM
Sal hom more nadersleep hoor. Eers dat Outop sssseker maak daar issie nog foutsies  :icon_bigsmurf:
Title: Re: Stryd met woord en beeld
Post by: Assie on September 25, 2021, 09:27:45 AM
Ons wag nog vir Ta Raaitjie se esse!

 :mumum:
Title: Re: Stryd met woord en beeld
Post by: Meraai vannie Baai on September 26, 2021, 08:48:16 AM
https://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=2444.0

Gevind! Wat 'n soektog.  :snorting: