Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: Fransi on December 08, 2012, 10:20:44 AM

Title: Welkom Philip
Post by: Fransi on December 08, 2012, 10:20:44 AM
Ek hoop jy geniet dit hier en voel sommer gou tuis.
Title: Re: Welkom Philip
Post by: PM on December 08, 2012, 10:42:34 AM
Ek hoop ook jy sal gou tuis voel en sommer baie saam kuier Philip.
Title: Re: Welkom Philip
Post by: Ah Willa on December 08, 2012, 10:59:02 PM
hallo-wha ... ek gaan uitkyk vir jou lyne hier op die forum-mure   :hello2:

welkom  :wav: :wav: welkom  :angel12: