Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Voorstelle => Topic started by: Bestuur on May 22, 2011, 10:16:32 AM

Title: Gedigte in die "Gekeurde gedigte" afdeling
Post by: Bestuur on May 22, 2011, 10:16:32 AM
Ek wag op voorstelle van gedigte wat in  "Gekeurde Gedigte" geplaas moet word.  Dit sal help om later deur 'n massa gedigte te lees as ons 'n keuse moet maak van die beste gedigte.  Help asseblief. 
Title: Re: Gedigte in die "Gekeurde gedigte" afdeling
Post by: Ah Willa on March 10, 2012, 09:11:21 AM
Dalk moet jy 'n siel of twee in die posisie aanstel en dan kies jy self uit die siel of twee se werkies uit .. dit sal ook help om te weet watter een die gedig van die maand is - mens kan dalk dat almal op die beste gedigte vote en die wat die meeste votes het kom in :-)
Title: Re: Gedigte in die "Gekeurde gedigte" afdeling
Post by: PM on March 10, 2012, 09:18:32 AM
Ja dit kan werk dat ons elke maand almal stem vir die wengedig van die maand.
Title: Re: Gedigte in die "Gekeurde gedigte" afdeling
Post by: Ah Willa on March 11, 2012, 11:17:05 AM
Ek wil die een van Naas voorstel om bekroon te word ....

http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=1516.0
Title: Re: Gedigte in die "Gekeurde gedigte" afdeling
Post by: PM on March 11, 2012, 02:10:20 PM
Dit is 'n pragtige gedig.  Dalk kry ons nog 'n paar voor die maand om is.   :hello2: