Die Afrikaanse Forum

Woordskuur => Pret met woorde => Topic started by: Meraai vannie Baai on December 02, 2012, 02:32:28 AM

Title: Kuberpret
Post by: Meraai vannie Baai on December 02, 2012, 02:32:28 AM
007 vra ammiemoon wat sal mens die verhouding noem van mense wat so in die kuberruim 'kuier'
en toe antwoord sy so: Googlefoodle

PM was ook nie links van die regering nie en laat waai met:

 Googlefoefel - 'n Gevryery
 Googlefoefie - 'n Gekskeerder
 
Title: Re: Kuberpret
Post by: Meraai vannie Baai on November 17, 2016, 04:57:42 AM
We are now Friends on facebook - Ons is nou loerbroer tjommies seg my sus se skoonseun Jacques Brown.