Die Afrikaanse Forum

Die Klaskamer => Hoe werk die program? => Topic started by: Meraai vannie Baai on October 07, 2012, 04:19:55 AM

Title: Threshold (kleur) & Paint Brush
Post by: Meraai vannie Baai on October 07, 2012, 04:19:55 AM
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Agtergrond4-1.jpg)

Kies weereens die foto waar jy 'n gedeeltelike skoon agtergrond het.
Span nou die program se funksies in en geniet!  :icon_biggrin:

Reg onder Home kies jy die Threshold funksie en 'n kleur vanuit die palet.
Trek/speel tot jy tevrede is. Vanuit die Tools funksie kies jy Paint Brush
en die kleur waarin jy wil skryf. Gebruik nou die kwassie soos 'n potlood/pen.

Raam jou skepping hierna vanuit die Home funksie
se Photo + frame Jou skepping is nou gereed om aan
iemand spesiaal te stuur of jou eie reeks te skep.

Hierdie was my no 1 vir die reeks "Krukke vir die lewe".
Title: Re: Threshold (kleur) & Paint Brush
Post by: PM on October 07, 2012, 05:18:56 AM
Pragtig!  Die spier wit "agtergrond" skep werklik diepte. 
Title: Re: Threshold (kleur) & Paint Brush
Post by: Meraai vannie Baai on October 15, 2021, 12:19:11 AM
En hier gaps iemand die plasing  :icon_bigsmurf: :headbang:

guest   12:11:03 AM   Printing the topic "Threshold (kleur) & Paint Brush".
Title: Re: Threshold (kleur) & Paint Brush
Post by: PM on October 15, 2021, 05:52:38 AM
Ag wat, ons is seker al gewoond aan die wegdra.   :dontknow: