Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Meraai vannie Baai on September 05, 2012, 05:49:22 AM

Title: Elizabeth se 'houtstompmooi'
Post by: Meraai vannie Baai on September 05, 2012, 05:49:22 AM
Self lief vir stompe is hierdie vir my die perfekte uitdrukking!! Wat is dan nou mooier as 'n stomp?
Title: Re: Elizabeth se 'houtstompmooi'
Post by: Elizabeth on September 06, 2012, 12:22:11 PM
Sommer geweet jy gaan daarvan hou Raaitjie! Ek plak die foto hier vas vir julle.
Title: Re: Elizabeth se 'houtstompmooi'
Post by: Meraai vannie Baai on September 06, 2012, 01:10:55 PM
Verkyk ek my alweer diekant van die aardbol. So dankbaar ek het opgestaan om gou te loer watter maters het vir ons verrassing kom vasmaak  :love7: :notworthy: (((((((((Sussa))))))))
Title: Re: Elizabeth se 'houtstompmooi'
Post by: PM on September 07, 2012, 06:34:57 AM
Hout is goud.  Ek lief stompe en klippe in my tuin.  Dankie vir die foto Sussa en dankie vir die onderwerp Raaitjie.